Wednesday, March 25, 2020

Welkom by Die Blog

Radio Suid Afrika® het 'n nuwe baadjie aangetrek. Dankie Jacques van Prime Marketing vir jou konsep voorlegging en voltooiing van die Webtuiste, alles binne 24 uur. Hierdie is beslis vir my 'n nuwe rekord en alhoewel alles nog getoets word, werk die meeste van die blad 100% en vertrou ek alles sal teen 1900 vanaand voltooi wees.

Ons omroepers is nou bykans almal op die nuwe Uitsaai program en getoets. Sover loop alles so glad soos stroop.

For our English viewers, welcome to Radio Suid Afrika® and feel free to leave comments and criticism here.  We can only improve from here, and I refuse to look back and not see growth. Everything in life has something positive to it.

With the present dangers of this Covid19 virus, the lockdown in South Africa and many other countries in the world, Radio Suid Afrika® undertake to be your companion in your home and keep you updated with the latest news and views.

Ella does a lovely drive show in the mornings and afternoons with Ampie, Jacques, Riaan, DJ Vingers and Audette doing fillers during the rest of the day.

We have content from Maroela media and Frans and Christelle does our daily financial news.

Feel free to advertise on Radio Suid Afrika®, we do have awesome deals for businesses and individuals. 

Our biggest current project is #shutsadown which we run with Morne Swart and his team. We want the Government to take responsibility for certain actions and results. If you have not joined the program, feel free to do so.

Radio Suid Afrika® aanvaar geen vorms van haatspraak of  afknou nie. Indien jy jouself daarmee besig wil hou, sal jy beslis rapporteer word aan die owerhede en aan hulle moet verduidelik hoekom jy so optree. Die menings van verskillende mense en uitsprake op Radio Suid Afrika® is nie noodwendig die opinie en mening van die Radio Stasie en sy personeel nie en ons behou ons die reg voor om sulke menings en opinies van die lug af te haal en/of te rapporteer aan die owerhede. 

Skakel gerus in op Radio Suid Afrika® en word deel van die grootste musiek familie in die wereld. Ons saai uit in 192 lande.
Welkom by ons eie blog!

Besoek hierdie blog gereeld vir nuwe en vars nuus!!